Oops! Sorry!!


This site doesn't support Internet Explorer. Please use a modern browser like Chrome, Firefox or Edge.

Kry jou eie elektroniese kopie van Reisgogga

Reisgogga is uiteindelik as e-boek beskikbaar. Kry jou elektroniese kopie nou en begin dadelik lees!


Stap 1 - Vul jou besonderhede hier onder in.

Stap 2 - Veilige betaling deur middel van PayFast.

Stap 3 - Laai jou e-boek af.

Stap 4 - Laai 'n e-leser af as jy nog nie een het nie.

Stap 5 - Raak verlore in die Reisgogga-avontuur.

Gaan op 'n reisavontuur saam met Christine van Wyk.

Slegs R120.


Belangrik:

Om 'n e-boek te lees, het jy 'n e-leser program nodig wat gratis beskikbaar is. Jy kan dit byvoorbeeld op Kindle lees of enige ander program wat .epub dokumente kan lees. Klik hier vir volle instruksies.

Koop jou e-boek

Vul jou besonderhede hieronder in.

2021 Reisgogga Aksielys. Alle regte voorbehou.