Oops! Sorry!!


This site doesn't support Internet Explorer. Please use a modern browser like Chrome, Firefox or Edge.

"Dis 1971, voor die tyd van tasse met wieletjies, selfone en e-pos. Haar eerste reis oorsee – in die tyd van tiekie bokse, briewe met seëls en in elke land ’n ander soort geld. In haar bagasie is Frommer se Europe on $5 a day, in haar adresboekie 'n paar telefoonnommers en in haar hart 'n droom."


Christine van Wyk